Ons is in die proses om eg Afrikaner besighede te registreer om hulle produkte in ons Voorslag Winkel te verkoop.
As jy sou belang stel om van ons Voorslag Winkel gebruik te maak, stuur vir ons 'n boodskap in die Kontak Ons gedeelte van ons webtuiste.